Rina se Hoekie 🛒
Rina se Hoekie
Handgemaak met liefde
← Terug na Winkel
Mix n Eat Vanilla Mousse
Lekkernye

Mix n Eat Vanilla Mousse

250g
R 49.00

Hierdie heerlike Mix ’n Eat Vanilla Mousse is ’n vinnige en maklike smaaklike Vanilla nagereg-mengsel. Jy voeg net water by, klits en laat stol – en jou romerige, sagte mousse is gereed om te geniet.

1
Mandjie bekyk