Rina se Hoekie 🛒
Rina se Hoekie
Handgemaak met liefde
← Terug na Winkel
Mix n Eat Melkkos
Melkerig

Mix n Eat Melkkos

250g
R 35.00

Hierdie Mix n Eat Melkkos-mengsel maak dit maklik om binne minute 'n romerige, tradisionele melkkos te geniet. Voeg net water by, kook volgens instruksies - en sit voor met 'n strooisel kaneel en suiker.

1
Mandjie bekyk