Rina se Hoekie 🛒
Rina se Hoekie
Handgemaak met liefde
← Terug na Winkel
Mix n Eat Caramel Mousse
Lekkernye

Mix n Eat Caramel Mousse

250g
R 49.00

Bederf jouself en jou mense met hierdie gerieflike nagereg-se heerlike, fluweelsagte caramel smaak. Mix ’n Eat Caramel Mousse. mengsel word eenvoudig met water aangemaak om ’n ligte, romerige mousse te skep met ’n ryk karamelgeur

1
Mandjie bekyk