Rina se Hoekie 🛒
Rina se Hoekie
Handgemaak met liefde
← Terug na Winkel
Mix n Eat Strawberry Milky Lollie
Bederfies

Mix n Eat Strawberry Milky Lollie

250g
R 36.00

Hierdie Mix n Eat Strawberry Milky Lollie-mengsel is vinnig, maklik en perfek vir warm dae. Meng net met water, gooi in lollie-vormpies en vries – en geniet daardie heerlike aarbei-geur wat almal liefhet

1
Mandjie bekyk