Rina se Hoekie 🛒
Rina se Hoekie
Handgemaak met liefde
← Terug na Winkel
Mix n Eat Evaporated Milk
Melkerig

Mix n Eat Evaporated Milk

105g
R 22.00

Hierdie verdampte melk-mengsel gee jou daardie gladde, romerige tekstuur wat perfek is vir bak, nageregte en selfs kook. Voeg net water by en meng volgens instruksies — en dis gereed om te gebruik

1
Mandjie bekyk